Modulekode | BYT 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Deel 1: Tekste in konteks OT-tekste word binne hulle Ou Nabye-Oosterse konteks gelees met klem op intra-, inter- en ekstratekstuele relasies. NT- en/of Patristiese tekste word binne hulle Joods-Hellenistiese konteks gelees met klem op intra-, inter- en ekstratekstuele relasies. Deel 2: Tussen die Testamente Lees en interpreteer van Hebreeuse en Griekse intertestamentêre literatuur. Sluit Qumranliteratuur, Ben Sira en Griekse apokriewe boeke soos Judit of Tobit in. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BYT 251, GRK 210, GRK 220/HEB 210, HEB 220 |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Antieke Tale en Kulture |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App